Ray Aranha (1 Mei 1939 – 9 Oktober 2011) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Die Hard with a Vengeance (1995), Dead Man Walking (1995), Deconstructing Harry (1997), en Maid in Manhattan (2002).

Filmografie Rolprente 1995: Die Hard with a Vengeance 1995: Dead Man Walking 1996: Twisted 1997: Deconstructing Harry 2002: Maid in Manhattan 2003: Shortcut to Happiness

Televisiereekse 1990: Married People 1992: The Heights

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu