Royce D. Applegate (25 Desember 1939 – 1 Januarie 2003) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Splash (1984), Doctor Dolittle (1998), O Brother, Where Art Thou? (2000), en Seabiscuit (2003).
Filmografie Rolprente 1977: Evil Town 1977: Prime Time 1978: Coming Attractions 1984: Splash 1998: Doctor Dolittle 2000: O Brother, Where Art Thou? 2000: Nothing But the Truth 2003: Seabiscuit
Televisiereekse 1983: Gun Shy 1985: Stir Crazy
Televisierolprente 1977: There's Always Room 1978: Outside Chance 1978: Peeping Times 1987: Celebration Family
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu