Die N'waswitsontsorivier of N'waswitsontswerivier is 'n takrivier van die Komatirivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit vloei ooswaarts deur die Krugerwildtuin, verby die Tshokwane-piekniekplek en steek dan die grens na Mosambiek oor, waarna dit later in die Komatirivier uitmond. Die naam beteken "'n sypeling water".Pocket Guide to the Placenames of the Kruger National Park, Floors van der Wateren, April 2018

Sytakke Die sytakke is die Mestel, Silolweni, Vutome, Nkuane, Munweni (of Munywini") en Harashspruit.

Oorsprong

Monding

Verwysings

Kategorie:Riviere in Mpumalanga