Klein-Komatirivier is 'n takrivier van die Komatirivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit vloei suidwaarts tussen Belfast en Carolina voor dit algemeen suidoos en later ooswaarts draai om uit te mond in die Komatirivier.

Oorsprong

Monding

Kategorie:Riviere in Mpumalanga