Die Nwandlamuhari-rivier is 'n linkerhandsytak van die Sandrivier, op sy beurt 'n takrivier van die Sabierivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die samevloeiing met die Sand lê tussen Thulamahashe en Godide.
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Komati-sytakke