Die Lubyelubye is 'n sytak van die Sabierivier, op sy beurt 'n takrivier van die Komatirivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Lubyelubyespruit vloei in sy geheel naby die Onder-Sabieruskamp in die Krugerwildtuin.
Kategorie:Krugerwildtuin Kategorie:Riviere in Mpumalanga