LOL kan na verskeie onderwerpe verwys: LOL (Internet slang), wat "laugh out loud" beteken Lol, 'n Afrikaanse woord wat beteken "om te karring/vroetel" Lands of Lore, 'n speletjiereeks Legend of Legaia, 'n PlayStationspeletjie Laurence "Lol" Tolhurst, 'n gewese lid van The Cure LOL, 'n wapen wat in die videospeletjie Tron 2.0 gebruik word LOL <(^^,)>, ateljeealbum van die Sweedse musikant Basshunter
Eksterne skakels