Laurence "Lol" Tolhurst (gebore Laurence Andrew Tolhurst, 3 Februarie 1959 in Horley, Surrey, Engeland) is een van die stigters en gewese trom- en sintetiese klavierspelers vir die Britse gotiese rock-musiekgroep The Cure. Hy het "The Cure" in 1989 verlaat en later die groepe "Presence" en "Levinhurst" gestig. Hy het ook twee boeke gepubliseer en die Curious Creatures-podsending ontwikkel.
Verwysings
Kategorie:Engelse musici Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense