Middelduits (Duits: Mitteldeutsch) is 'n groep Hoogduitse dialekte versprei van die Rynland tot by Thüringen, suid van Nederduits en noord van Opperduits.

duimnael|links|Kaart wat die verspreiding van Opperduits (groen), Middelduits (blou) en Nederduits (geel) aandui. Die hoofisoglosse, die Benrath- en Speyerlyne, word in swart aangedui duimnael|links|Die hedendaagse verspreiding van vastelandse Hoog-Duitse tale: Middelduits word in twee subgroepe verdeel, Wes-Middelduits (Frankies) en Oos-Middelduits. Middelduits word onderskei deur dat dit slegs die eerste en vierde fases van die Hoogduitse konsonantverskuiwing ondergaan het.

Klassifikasie Oos-Middelduits Thürings Hoogsaksies Nordobersächsisch-Südmärkisch (in Sakse en Brandenburg) Nordobersächsisch Silesiese Duits (meestal in Neder-Silesië, in Pole) Hoogpruisies Wes-Middelduits Middel-Frankies Ripuaries Moesel-Frankies, insluitend die Luxemburgs Rynse-Frankies Lotharings Frankies (Frankryk) Palties Noord-Hessies Oos-Hessies Middel-Hessies Transsilvanies-Saksies (in Transsilvanië) Pennsilvaniese Duits ("Deitsch", in die Verenigde State en Kanada) Oorgangsgebiede tussen Middelduits en Opperduits Oos-Frankiese Duits Suid-Frankiese Duits

Eksterne skakels

Kategorie:Taalfamilies