Edam is 'n stad in die Nederlandse munisipaliteit Edam-Volendam, provinsie Noord-Holland, met 'n bevolking van ongeveer 7 400 inwoners.
Edam is bekend om die Edamkaas.
Kategorie:Edam-Volendam Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Noord-Holland Kategorie:Nedersettings in Noord-Holland Kategorie:Stede in Nederland