Die Leeuspruit is 'n takrivier van die Elandsrivier in die provinsie Mpumalanga, Suid-Afrika.

Die Leeuspruit vloei in 'n noordwaartse rigting deur Machadodorp voor dit by die Elandsrivier aansluit, en is in die Komati-bekken geleë.

Sytak Rietvleispruit

Verwysings

Eksterne skakels Riviere van Suid-Afrika (Engelse teks)

Kategorie:Riviere in Mpumalanga