Blouboskraalspruit is 'n takrivier van die Elandsrivier in die provinsie Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Blouboskraalspruit is in die Komati-bekken geleë en sy samevloei met die Elandsrivier is by Waterval-Boven.

Verwysings

Eksterne skakels Riviere van Suid-Afrika (Engelse teks)

Kategorie:Riviere in Mpumalanga