Die jaar 1731 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 31ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure In Monaco begin die heerskappy van die geslagslyn van Goyon de Matignon-Grimaldi. 30 April – Prospero Lorenzo Lambertini (later Pous Benedictus XIV) word aartsbiskop van Bologna. 24 September – Pous Clemens XII stel vyf nuwe kardinale aan, waaronder Vincenzo Bichi, titulêr aartsbiskop van Laodicea. 23 Desember – Carlo Rezzonico (later Pous Clemens XIII) word priester gewy.
Geboortes 21 Junie – Martha Washington, Eerste Dame van Amerika († 1802). 10 Oktober – Henry Cavendish, Britse wetenskaplike († 1810) Sir George Yonge, waarnemende goewerneur van die Kaapkolonie († 1812).
Sterftes 7 Februarie – Chrysanthus Notara, patriarg van Jerusalem. 24 April – Daniel Defoe, Engelse skrywer (* 1660). 30 Desember – Guillaume Chenu de Chalezac, Franse avonturier (* 1672).
Kategorie:18de eeu Kategorie:1731