Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne.
Dahan (Chinees: 大寒; pinyin: dàhán) of daikan (Japannees: 大寒) is die 24ste en laaste sontermyn en die einde van die winter. Dit begin wanneer die son die luglengtegraad 300° bereik en eindig wanneer dit die lengtegraad 315° bereik. Dit verwys meer dikwels spesifiek na die dag wanneer die son presies op die lengtegraad 300° is.
Volgens die Gregoriaanse kalender begin dit gewoonlik omstreeks 20 Januarie en eindig dit omstreeks 4 Februarie.
Verwysings
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Sontermyne Kategorie:Winter