duimnael|regs|Antenne 4 van die Echelon intelligensie-invorderingstasie te Silwermyn, Kaapse Skiereiland, Suid-Afrika.
ECHELON is 'n uiters geheime wêreldwye seinonderskeppings- en analisenetwerk wat deur die [UKUSA]-gemeenskap bedryf word. ECHELON kan bykans enige plek in die wêreld, radio- en satellietkommunikasie, telefoonoproepe en digitale kommunikasie onderskep. Dit sluit ook outomatiese analise en sortering van onderskepte boodskappe in. Daar word geskat dat ECHELON tot bykans 3 miljard boodskappe daagliks onderskep.caslon.com.au
Verwysings
Kategorie:Spioenasie Kategorie:Kubermisdaad Kategorie:Kuberoorlogvoering