duimnael|150px|Boeregeneraal Christiaan de Wet. duimnael|150px|Dr. Danie Craven, legendariese rugbyspeler en rugbyadministrateur. duimnael|150px|Prof. Phillip Tobias, paleontoloog. duimnael|150px|Mimi Coertse in Wene, Oostenryk. duimnael|150px|Dr. Neville Alexander, taalkundige en aktivis. duimnael|150px|Adv. Johannes Gerhardus Strijdom, eerste minister. duimnael|150px|Genl. Jan Christian Smuts. duimnael|150px|Patrice Motsepe, sakeman. duimnael|150px|Eugene Marais. duimnael|150px|Adv. J.G.N. Strauss, derde leier van die Verenigde Party. duimnael|150px|Min Shaw, Afrikaanse en gospelsangeres. duimnael|150px|Nkosazana Dlamini-Zuma, voormalige voorsitter van die Afrika-Unie. duimnael|150px|Nadine Gordimer, romanskrywer en Nobel-pryswenner. duimnael|150px|Oswald Pirow, regsgeleerde en ver-regse politikus. duimnael|150px|Patricia de Lille, politikus en voormalige burgemeester van Kaapstad. duimnael|150px|F.W. de Klerk, voormalige staatspresident van Suid-Afrika. duimnael|150px|Totius, oftewel dr. J.D. du Toit. duimnael|150px|Mabel Jansen (gebore Pellissier), opvoedkundige, skrywer, joernalis, kultuurleier, politikus. duimnael|150px|Skedel van Mev. Ples. duimnael|150px|Jan Hendrik Hofmeyr, kabinetminister gedurende die 1930's en 1940's. duimnael|150px|Aartsbiskop Desmond Tutu. duimnael|150px|Genl. J.B.M. Hertzog. duimnael|150px|Anna Neethling-Pohl. duimnael|150px|Ds. Dirk Postma. duimnael|150px|Anrich Herbst, akteur, stemkunstenaar en radio-omroeper. duimnael|150px|Mamphela Ramphele, akademikus, sakevrou en aktivis. duimnael|150px|Olive Schreiner, die eerste Suid-Afrikaanse skrywer wat wêreldroem verwerf het. duimnael|150px|Irma Stern, kunsskilder. duimnael|150px|Hendrik Vermooten, argitek. duimnael|150px|Bryan Habana, rugbyspeler. duimnael|150px|Gé Korsten, Afrikaanse en operasanger. duimnael|150px|Cecilia Wessels, sopraan. duimnael|150px|Nelson Mandela, eerste staatspresident van demokratiese Suid-Afrika. duimnael|150px|Charlene, Prinses van Monaco. duimnael|150px|Gustav Preller, historikus, joernalis en skrywer. duimnael|150px|Cecil John Rhodes. duimnael|150px|Matilda Hanekom, aktrise. duimnael|150px|Dr. Beyers Naudé, teoloog. duimnael|150px|Dr. Mongane Wally Serote, skrywer en digter. duimnael|150px|Japie Basson, kleurryke politikus. duimnael|150px|Sir Thomas Smartt, leier van die Unionisteparty. duimnael|150px|Miriam Makeba, sangeres. duimnael|150px|De Villiers Graaff, vierde en laaste leier van die Verenigde Party. duimnael|150px|Dr. E.G. Jansen, eerste Afrikaanssprekende goewerneur-generaal van die Unie. duimnael|150px|Dr. Hendrik Verwoerd. duimnael|150px|Sen. F.S. Malan, president van die Senaat. duimnael|150px|Sol Plaatje, joernalis, vertaler en aktivis. duimnael|150px|Gary Player, beroepsgholfspeler. duimnael|150px|Helen Suzman, opposisiepolitikus. duimnael|150px|Chad le Clos, swemmer. duimnael|150px|Inkosi Albert Luthuli, onderwyser, politkus en Nobel-pryswenner. duimnael|150px| Voormalige staatshoof genl. Louis Botha. duimnael|150px|Elon Musk, entrepreneur. duimnael|150px|Margaret Ballinger, eerste president van die Liberale Party. duimnael|150px|Trevor Manuel by 'n mediakonferensie van die Wêreldbank. duimnael|150px|Henry Fagan, skrywer, parlementslid en hoofregter. duimnael|150px|Helena Lochner, skrywer en illustreerder van kinderboeke. duimnael|150px|Dulcie Howes, ballerina.
'n Lys van bekende Suid-Afrikaners wat op verskeie gebiede bydraes gelewer het, hetsy in Suid-Afrika of die buiteland.
A Abdullah Abdurrahman (1872–1940), leier van die Kaapse bruin gemeenskap Lionel Abrahams (1928–2004), skrywer, digter, redakteur en uitgewer Peter Abrahams (1919–2017), skrywer Raymond Ackerman (1931–), entrepreneur Abdullah Adams (1908? -2001), rugbyspeler Zayn Adam (1947–2015), jazz-musikant Pieter Kuyper Albertyn (1897–1973), rugbyspeler James Alexander (1978–2023), akteur Neville Alexander (1936–2012), taalkundige, akademikus en aktivis Henriette Armstrong (1862–1944), leidende figuur in die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie Kader Asmal (1934–2011), politikus Sid Atkinson (1901–1977), Olimpiese atleet Hennie Aucamp (1934–2014), skrywer Johan Allers (1957-), joernalis, bekend as 'ons man in die buiteland'.
B Saartjie Baartman (voor 1790–1815), Khoikhoi-ikoon Ali Bacher (1942–), krieketspeler en -administrateur Sir Abe Bailey (1864–1940), diamantmagnaat, politikus, finansier en krieketspeler Eleanor Baker (1944–2002), skryfster Herbert Baker (1862–1946), argitek van onder meer die Uniegebou in Pretoria Margaret Bakkes (1931–2016), skryfster Margaret Ballinger (1894–1980), eerste president van die Liberale Party Jan Gerritze Bantjes (1817–1887), sekretaris van die voorlopige Voortrekker-administrasie en kmdt-genl Andries Pretorius Joyce Barker (1931–1992), operasangeres Arthur Barlow (1876–1962), koerantredakteur en politikus Eeben Barlow private militêre kontrakteur Eddie Barlow (1940–2005), krieketspeler Chris Barnard (1939–2015), skrywer en dramaturg Christiaan Barnard (1922–2001), chirurg en hartoorplantingspionier Marius Barnard (1927–2014), kardioloog en politikus Niël Barnard (1949–), hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NID) en katalisator in die vrylating van Nelson Mandela uit die gevangenis Japie Basson (1918–2012), politikus Marthinus Basson (1953–), akteur, regisseur en verhoogbestuurder Whitey Basson (1946–), kleinhandelentrepreneur Walter Battiss (1906–1982), abstrakte kunsskilder William Duncan Baxter (1868–1960), politikus Richard Behrens (1925–2014), musiekhoof en direkteur van die Stellenbosse Konservatorium Koos Bekker (1952–), entrepreneur Pirow Bekker (1934–), digter en dramaturg Ronnie Belcher (1933–2006), digter David Benatar (1966-), antinatalis en professor in die Departement Filosofie aan die Universiteit van Kaapstad John Berks (1941–2022), omroeper Dricky Beukes (1918–1999), skryfster Gerhard Beukes (1913–1998), dramaturg en akademikus Raoul Beukes (1955–), operasanger Christiaan Frederik Beyers (1869–1914), Boere-generaal Hendrik Biebouw (1690–1717), eerste persoon wat na homself as Afrikaner verwys het Hugo Biermann (1916–2012), hoof van die SA Vloot en later die SA Weermag Steve Biko (1946–1977), anti-apartheids- en vryheidsaktivis Michael Blake (1951–), komponis Audrey Blignault (1916–2008), skryfster Chris Blignaut (1897–1974), sanger en liedjieskrywer Pieter Jeremias Blignaut (1841–1909), waarnemende president van die Oranje-Vrystaat Neill Blomkamp (1979–), rolprentmaker Peter Blum (1925–1990), digter Allan Boesak (1945–), geestelike en anti-apartheidsaktivis Willem Bok (1846–1904), ZAR-politikus Daniel Cornelis Boonzaier (1865–1950), spotprenttekenaar Gregoire Boonzaier (1909–2005), kunsskilder Carel Boshoff (1927–2011), teoloog, kultuurleier en medestigter van Orania Jacobus Nicolaas Boshoff (1808–1881), president van die Republiek van die Oranje-Vrystaat S.P.E. Boshoff (1891–1973), akademikus, skrywer en taalpatriot Danie Bosman (1907–1946), komponis en pionier van ligte Afrikaanse musiek Gloria Bosman (1973–2023), jazz sangeres Herman Charles Bosman (1905–1951), kortverhaalskrywer J.G.H. Bosman (Bosman di Ravelli) (1882–1967), konsertpianis en komponis Eve Boswell (1922–1998), sangeres Annelie Botes (1957–), skryfster Michelle Botes (1962-), aktrise Bakkies Botha (1979-), rugbyspeler Elize Botha (1930–2007), skryfster, akademikus en gewese kanselier van die Universiteit van Stellenbosch Johann Botha (1963–2017), Afrikaanse radio/TV-aanbieder en dokumentêrvervaardiger. Johan Botha (1965–2016), operasanger Naas Botha (1958–), rugbyspeler Louis Botha (1862–1919), Boeregeneraal en eerste minister van Suid-Afrika Pik Botha (1932–2018), diplomaat en politikus P.W. Botha (1916–2006), eerste minister en staatspresident van Suid-Afrika Russel Botman (1953–2014), rektor van die Universiteit van Stellenbosch Mark Boucher (1976–), krieketspeler en oudafrigter van die nasionale manskrieketspan Alba Bouwer (1920–2010), skryfster en joernalis Lionel Bowman (1919–2006), pianis en musiekdosent Thomas Boydell (1882–1966), politikus en leier van die Arbeidersparty J.H. Brand (1823–1888), president van die Republiek van die Oranje-Vrystaat Doris Brasch (1929–2012), sangeres Breyten Breytenbach (1939–), digter en skrywer Jan Breytenbach (1933–), militêre bevelvoerder Bles Bridges (1946–2000), sanger André P. Brink (1935–2015), bekroonde skrywer Melt Brink (1842–1925), digter en skrywer Okkert Brits (1973–), paalspringer Robert Broom (1866–1915), paleontoloog Nicolaas Johannes Brümmer (1866–1947), filosoof en taalstryder Zola Budd (1966–), Olimpiese en baanatleet T.V. Bulpin (1918–1999), skrywer Schalk Willem Burger (1852–1918), waarnemende president van die Zuid-Afrikaansche Republiek Frederik Burgers (1907–1967), rolprentakteur en komediant Thomas François Burgers (1834–1881), president van die Zuid-Afrikaansche Republiek Mangosuthu Buthelezi (1928–), politikus en Zoeloeprins Guy Butler (1918–2001), digter en skrywer Flip Buys (1963–), vakbondleier
C Amina Cachalia (1930–2013), politikus en aktivis vir vroueregte Jan Lion Cachet (1838–1912), teoloog, skrywer en digter Edwin Cameron (1953-), voormalige regter in die grondwetlike hof Ian Cameron, burgerregte aktivis Jock Cameron (1905–1935), krieketspeler Roy Campbell (1901–1957), digter en satirikus Arno Carstens (1972–), sanger en liedjieskrywer Nico Carstens (1926–), Boereorkes-leier en trekklavierspeler Justin Cartwright (1945–), skrywer Jan F.E. Celliers (1865–1940), digter en taalstryder Albert van der Sandt Centlivres (1887–1966), hoofregter Cetshwayo kaMpande (c. 1826–1884), Zoeloekoning Yvonne Chaka Chaka (1965), sangeres Chris Chameleon (1971–), sanger en liedjieskrywer Charlene (1978–), prinses van Monaco en olimpiese swemmer Arthur Chaskalson (1931–2012), voormalige hoofregter Jack Cheetham (1920–1980), krieketspeler Frank Chikane (1951–), kerklike, skrywer en direkteur-generaal in staatspresident Thabo Mbeki se kantoor Gawie Cillié (1910–2000), astrofisikus, orrelis, koordirigent en komponis Piet Cillié (1917–1999), skrywer, koerantredakteur en akademikus Charl Cilliers (1941–), skrywer en digter Jana Cilliers (1950–), aktrise Sarel Cilliers (1801–1871), godsdienstige Voortrekkerleier Bettie Cilliers-Barnard (1914–2010), kunsskilder Johan Claassen (1929–2019), rugbyspeler Frans Claerhout (1919–2006), priester en kunsskilder Johnny Clegg (die wit Zoeloe) (1953–2019), musikant en antropoloog Anna Cloete (1917–1999), aktrise Hestrie Cloete (1978–), atleet Stuart Cloete (1897–1976), skrywer en biograaf T.T. Cloete (1924–), digter en akademikus Penny Coelen (1940–), Mej. Wêreld in 1958 Mimi Coertse (1932–), operasangeres Jacobus Coetsee (c. 1730–c1804), ontdekkingsreisiger Kobie Coetsee (1931–2000), politikus en onderhandelaar in die oorgang tot demokrasie Ampie Coetzee (1939–), akademikus, skrywer en letterkundige Gerrie Coetzee (1955–), beroepsbokser J.M. Coetzee (1940–), akademikus, skrywer en Nobelpryswenner Amanda Coetzer (1971–), tennisspeler Pierre Coetzer (1961–), beroepsbokser Willem Coetzer (1900–1983), kunsskilder Elizabeth Conradie (1903–1939), letterkundige en kultuurstryder Johannes Hendrik Conradie (1897–1966), politikus, speaker van die parlement en regter Michael Corbett (1923–2007), voormalige hoofregter Dawie Couzyn (1925–2010), opera- en konsertsanger Danie Craven (1910–1994), rugbyspeler en -administrateur F.H.P. Creswell (1866–1948), politikus Hansie Cronjé (1969–2001), krieketspeler en voormalige kaptein van die nasionale manskrieketspan Piet Cronjé (1836–1911), Boere-generaal Tobie Cronjé (1948–), akteur Lamar Crowson (1926–1998), konsertpianis en kamermusiekspeler Riaan Cruywagen (1945–), televisieaanbieder en -nuusleser Sir Thomas Cullinan (1862–1936), diamantmagnaat Sheila Cussons (1922–2004), digteres
D Evelyn Dalberg (1939–2025), operasangeres Nummy Deane (1895–1939), krieketspeler