Die Waterperd (壬午, rénwǔ) is die 19de jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die negende Hemelstam (壬, rén; die element Water en Jang) met die sewende Aardtak (午, wǔ), gesimboliseer deur die Perd (馬, mǎ).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Waterperdjaar het in 2002 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 12 Februarie 2002 tot 31 Januarie 2003.
Waterperdjare
Die volgende jare is Waterperdjare:
Jare van die Waterperd 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2679 v.C. 2619 v.C. 2559 v.C. 2499 v.C. 2439 v.C. 2379 v.C. 2319 v.C. 2259 v.C. 2199 v.C. 2139 v.C. 10 2079 v.C. 2019 v.C. 1959 v.C. 1899 v.C. 1839 v.C. 1779 v.C. 1719 v.C. 1659 v.C. 1599 v.C. 1539 v.C. 20 1479 v.C. 1419 v.C. 1359 v.C. 1299 v.C. 1239 v.C. 1179 v.C. 1119 v.C. 1059 v.C. 999 v.C. 939 v.C. 30 879 v.C. 819 v.C. 759 v.C. 699 v.C. 639 v.C. 579 v.C. 519 v.C. 459 v.C. 399 v.C. 339 v.C. 40 279 v.C. 219 v.C. 159 v.C. 99 v.C. 39 v.C. 22 82 142 202 262 50 322 382 442 502 562 622 682 742 802 862 60 922 982 1042 1102 1162 1222 1282 1342 1402 1462 70 1522 1582 1642 1702 1762 1822 1882 1942 2002 2062 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 759 v.C.
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
19