Die Metaalbok (辛未, xīnwèi) is die agtste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die agtste Hemelstam (辛, xīn; die element Metaal en Jin) met die agtste Aardtak (未, wèi), gesimboliseer deur die Bok (羊, yáng).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Metaalbokjaar het in 1991 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 15 Februarie 1991 tot 13 Februarie 1992.

Metaalbokjare

Die volgende jare is Metaalbokjare:

Jare van die Metaalbok 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2690 v.C. 2630 v.C. 2570 v.C. 2510 v.C. 2450 v.C. 2390 v.C. 2330 v.C. 2270 v.C. 2210 v.C. 2150 v.C. 10 2090 v.C. 2030 v.C. 1970 v.C. 1910 v.C. 1850 v.C. 1790 v.C. 1730 v.C. 1670 v.C. 1610 v.C. 1550 v.C. 20 1490 v.C. 1430 v.C. 1370 v.C. 1310 v.C. 1250 v.C. 1190 v.C. 1130 v.C. 1070 v.C. 1010 v.C. 950 v.C. 30 890 v.C. 830 v.C. 770 v.C. 710 v.C. 650 v.C. 590 v.C. 530 v.C. 470 v.C. 410 v.C. 350 v.C. 40 290 v.C. 230 v.C. 170 v.C. 110 v.C. 50 v.C. 11 71 131 191 251 50 311 371 431 491 551 611 671 731 791 851 60 911 971 1031 1091 1151 1211 1271 1331 1391 1451 70 1511 1571 1631 1691 1751 1811 1871 1931 1991 2051 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 770 v.C.

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia

08