Die Waterbok (癸未, guǐwèi) is die 20ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die 10de Hemelstam (癸, guǐ; die element Water en Jin) met die agtste Aardtak (未, wèi), gesimboliseer deur die Bok (羊, yáng).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Waterbokjaar het in 2003 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 11 Februarie 2003 tot 21 Januarie 2004.
Waterbokjare
Die volgende jare is Waterbokjare:
Jare van die Waterbok 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2678 v.C. 2618 v.C. 2558 v.C. 2498 v.C. 2438 v.C. 2378 v.C. 2318 v.C. 2258 v.C. 2198 v.C. 2138 v.C. 10 2078 v.C. 2018 v.C. 1958 v.C. 1898 v.C. 1838 v.C. 1778 v.C. 1718 v.C. 1658 v.C. 1598 v.C. 1538 v.C. 20 1478 v.C. 1418 v.C. 1358 v.C. 1298 v.C. 1238 v.C. 1178 v.C. 1118 v.C. 1058 v.C. 998 v.C. 938 v.C. 30 878 v.C. 818 v.C. 758 v.C. 698 v.C. 638 v.C. 578 v.C. 518 v.C. 458 v.C. 398 v.C. 338 v.C. 40 278 v.C. 218 v.C. 158 v.C. 98 v.C. 38 v.C. 23 83 143 203 263 50 323 383 443 503 563 623 683 743 803 863 60 923 983 1043 1103 1163 1223 1283 1343 1403 1463 70 1523 1583 1643 1703 1763 1823 1883 1943 2003 2063 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 758 v.C.
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
20