Die kaaimansblom (Nymphaea nouchali var. caerulea), ook bekend as die Kaapse blouwaterlelie, is deel van die Nymphaeaceae familie. Dit is 'n waterplant met drywende blare en dik wortelstokke in die modder.

Verspreiding Die spesie is inheems aan Angola, Botswana, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Egipte, Eswatini, Ethiopië, Jemen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Oman, Palestina, Republiek die Kongo, Rwanda, Soedan, Somalië, Suid-Afrika, Tanzanië, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

In Suid-Afrika is die plant baie skaars en word aangetref in permanente vleie in die Wes-Kaap, vanaf Piketberg tot by Bredasdorp. Die plant het uitgesterf in die Kaapse Skiereiland. Die Suid-Afrikaanse spesies het net blou of pers blomme.

Bronnelys

PZA Sanbi Plants of the World Online

Eksterne skakel http://www.internationalwaterlilycollection.com/?project=nymphaea-capensis-thunberg

nouchali var. caerulea Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Comore-eilande Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Egipte Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Jemen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Oman Kategorie:Flora van Palestina Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Tsjad Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe