Brushiet is 'n kalsiumfosfaatmineraal wat in 1865 vernoem is na die Amerikaanse mineraloog George Jarvis Brush. Dit is piësoëlektries en oplosbaar in HCl. In Suid-Afrika word dit in grot van Wes-Driefontein naby Carletonville en die Mbob Mkulu-grot naby Nelspruit gevind. In Namibië is dit byvoorbeeld die Matchless-myn naby Windhoek.mindat 793
Nierstene Sommige nierstene bestaan uit brushiet.Urinary Stones Diagnosis, Treatment, and Prevention of Recurrence , Karger, 2002, bls. 92-113 Verwysings
Kategorie:Fosfaatminerale