Taranakiet is 'n sekundêre mineraal wat gevorm word deur reaksies van fosfaatoplossing wat uit ghwano ontstaan met klei of aluminiumhoudende gesteentes in vogtige grotte of langs die kus. Dit is vernoem na die Taranaki-skiereiland van Nieu-Seeland waar dit gevind is.mindat 3890
Verwysings