Die Beck-wet is die populêre naam vir die Wet op Voorkoming van Onwettige Praktyke, wat in 1912 deur die Suid-Afrikaanse Parlement aanvaar is, hoofsaaklik op aandrang van sir Meiring Beck. Die doel daarmee was om korrupsie tydens verkiesings uit te skakel.

Bronne

Kategorie:Verkiesings in Suid-Afrika