Harshavarman II (Khmer: ហស៌វរ្ម័នទី២) was van 941 tot 944 koning van die Khmer-ryk. Hy het sy pa in 941 opgevolg, maar sy bewind by Koh Ker was kort en "gekenmerk deur konflik".Higham, C., 2001, The Civilization of Angkor, Londen: Weidenfeld & Nicolson,

Sy oom en neef, Rajendravarman II, het sy mag afgeneem en die hoofstad na Yashodharapura teruggeskuif. Harshavarman is in 944 dood en het die postume naam Brahmaloka gekry.

Verwysings

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Konings van die Khmer-ryk