Die Gauteng Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling (GDLLO) is 'n departement van die Gautengse provinsiale regering in Suid-Afrika. Dit is verantwoordelik vir landbou-sake, beskerming van die omgewing en natuurbewaring in Gauteng. Dit was voorheen bekend as die Gauteng Departement van Landbou, Bewaring en Omgewing (GDLBO).

Parke bestuur deur die departement Abe Bailey-Natuurreservaat Alice Glockner Natuurreservaat Marievale-voëlreservaat Roodeplaat-natuurreservaat Suikerbosrand-natuurreservaat

Eksterne skakels

Kategorie:Gauteng