Dharanindravarman I (Khmer: ធរណីន្ទ្រវរ្ម័នទី១) was van 1107 tot 1113 koning van die Khmer-ryk. Hy het die troon bestyg ná die dood van sy jonger broer, Jayavarman VI.Higham, C., 2001, The Civilization of Angkor, London: Weidenfeld & Nicolson, Hy was met sy broer se voormalige vrou, Vijayendralakshmi, getroud.

Dharanindravarman is in 'n oorlog met sy kleinneef, Suryavarman II, gedood soos in die Ban That-inskripsie vervat.The Civilization of Angkor, Charles Higham, University of California Press, 2004, pp. 112-113.

Verwysings

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Konings van die Khmer-ryk Kategorie:Sterftes in 1113