Skandium-45 (chemiese notasie Sc) is 'n stabiele isotoop van skandium. Dit is die enigste stabiele isotoop.
KMR Hierdie enigste stabiele isotoop van skandium het 'n kernspin van I=7/2- en dit gee breë resonansielyne selfs in simmetriese omgewings. Die kern het nogtans 'n hoë gevoeligheid. en 'n taamlik groot bereik van chemiese verskuiwings (350 dpm). Skandium is 'n taamlik seldsame element wat min bestudeer word.Hebreeuse Universiteit van Jerusalem
Verwysings
Kategorie:Isotope van skandium