'n Hidraat is 'n chemiese verbinding wat die reaksieproduk van 'n ander verbinding met water is.
Regte hidrate duimnael|Kopersulfaat-pentahidraat Baie soute vorm een of meer hidrate. Die blou kristalle van kopersulfaat wat uit waterige oplossing gevorm word is die pentahidraat ·5. By verhitting verloor dit water en vorm bokant 100 oC die trihidraat ·3. Verder verhitting stel die monohidraat · vry en uiteindelik die wit anhidraat self.MelScience
Kopersulfaat is 'n voorbeeld van 'n regte hidraat. In sy kristalstruktuur kan die watermolekule goed herken word. In die pentahidraat word die -ioon deur die suurstofatome van die watermolekule omring. In die anhidraat behoort die suurstofligande aan die sulfaat-ione. Dit verklaar die verskil in kleur.
Anhidrate duimnael|Kopersulfaat-anhidraat Baie hidrate verloor hulle kristalwater by verhitting en dit stel hulle anhidrate vry. Kopersulfaat is 'n goeie voorbeeld.
Pseudo-hidrate Talle hidrate kan as X·n geskryf word, maar binne hulle struktuur het die watermolekule ander spesies gevorm. 'n Goeie voorbeeld van sulke pseudo-hidrate is ·4 wat in werklikheid 2· is: 'n hidraat van arseensuur, nie van arseenoksied nie.Water in Crystalline Hydrates Aqueous Solutions of Simple Nonelectrolytes Springer Science & Business Media, 2013, ,
Koolhidrate 'n Groot groep organiese verbindings word koolhidrate genoem. Hulle stoigiometrie kan as ·n geskryf word, maar in werkelikheid bevat hulle geen watermolekule nie. Die suurstofatome het 'n kovalente binding met die koolstofatome en is as alkohol-groepe aanwesig.
Gashidrate 'n Besondere groep hidrate is die klatrate of gashidrate. Pleks van rondom ione is in hierdie verbindings die watermolekule as 'n deur waterstofbinding gevormde netwerk rondom neutrale molekule aanwesig. Die sentrale molekule kan 'n gas soos metaan verteenwoordig.Clathrate Hydrates of Natural Gases, Second Edition, Revised and Expanded, CRC Press, 1998, ,
Verwysings
Kategorie:Chemie