Kalsium-40 (chemiese notasie Ca) is 'n kwasi?-stabiele isotoop van kalsium.
Hierdie nuklied is dubbelmagies en dit is 'n alfakern.
Nukleosintese
Kalsium-40 is saam met S, Ar, Cr, Fe en Ni een van die alfakerne wat volop ontstaan in die silikonverbrandingsfase van die ontwikkeling van 'n ster. In hierdie tydperk ondergaan 'n deel van die gevormde Si-kerne fotodissosiasie en lewer ligte deeltjies soos neutrone, protone en alfa-deeltjies. Hulle reageer met die res van die silikon en daar ontstaan 'n kwasi-ewewig waarin die alfa-kerne volop gevorm word.Nucleosynthetic Isotope Variations of Siderophile and Chalcophile Elements in the Solar System Reviews in Minralogy and Geochemistry (2016) 81(1): 107-160
Radiogene vorming Ca is die dogternuklied van K, 'n langlewende oerisotoop. Felsiese gesteentes uit die Argeïkum het 'n hoë K/Ca-verhouding en hierin is deur Caro et al. verryking van Ca aangetoon.Stable Isotope Geochemistry ,Springer, 2015, ,
Verwysings
Kategorie:Isotope van kalsium