Kalsium-46 (chemiese notasie Ca) is 'n stabiele isotoop van kalsium.

Nukleosintese In teenstelling tot Ca is hierdie nuklied geen alfa-kern nie. Dit kan nie in die suurstof- of silikonverbranding-prosesse gevorm word nie. Dit kan slegs omtstaan deur neutronvangs deur die ligter kalsium-isotope en die isotoop Ca gevorm word wat instabiel is met 'n halfleeftyd van 162 dae. Die neutronvloed moet daarom groot genoeg wees dat die neutronvangs daarmee kan wedywer. Dit is net in die heetste gebiede waar die s-proses plaasvind moontlik. Dit verklaar waarom hierdie isotoop baie seldsaam is.Handbook of Isotopes in the Cosmos: Hydrogen to Gallium Cambridge University Press, 2003, , , bls.195 Verwysings

Kategorie:Isotope van kalsium