Kalsium-44 (chemiese notasie Ca) is 'n stabiele isotoop van kalsium.

Dit is die vervalproduk van die uitgestorwe nuklied titaan-44 en word in presolêre korrels aangetref. Hulle bevat soms amper suiwer kalsium-44. Handbook of Isotopes in the Cosmos: Hydrogen to Gallium Cambridge University Press, 2003, ,

Verwysings

Kategorie:Isotope van kalsium