duimnael|260px|Felix Rosenqvist (Mahindra Racing) by die 2017 Berlynse ePrix Formule E, amptelik die ABB FIA Formule E-kampioenskap, is 'n klas motorsport wat slegs elektriese motors gebruik. Die kampioenskap is in 2011 bedink, en die eerste wedren van die reeks het in September 2014 in Beijing plaasgevind.
Die reeks staan onder die FIA se toesig en is tans in sy vierde seisoen. Alejandro Agag is die stigter en huidige uitvoerende hoof van Formule E.
Verwysings
Kategorie:Motorsportkompetisies