SchengenMunisipaliteit in Luxemburgraam|20x20px 88x88px233x233pxSchengen in die kanton RemichLiggingKantonRemichKoördinate49°28'12"NB, 6°21'36"OLAlgemeenOppervlakte31,42 km²Inwoners (2008)3962 (126,1 inw./km²)bron: Luxemburg se Lessenaar vir die StatistiekFoto's266x266pxDie Moeselbrug naby Schengen
Schengen is 'n munisipaliteit in die Luxemburgse kanton Remich, aan die oewer van die Moesel naby die drielandepunt tussen Duitsland, Frankryk en Luxemburg.
Die dorp het 'n totale oppervlakte van 31,42 km2 en op 1 Januarie 2007 het dit 3.962 inwoners gehad, waarvan so 'n 425 in die dorp Schengen self woon.
Schengen het veral bekend geword danksy die Schengen-ooreenkoms wat op 14 Junie 1985 op die skip Princesse Marie-Astrid in dié dorp geteken is.
Dorpe in die munisipaliteit Bech-Kleinmacher Burmerange Elvange Emerange Remerschen Schengen Schwebsange Wellenstein Wintrange
Fotogalery
Ontwikkeling van die bevolking Jaar1999200020012002200320042005200620072008InwonersAmptilike statistiek3 2773 4573 5813 6333 6523 7623 8233 8113 9223 96220092010201120122013201420152016201720184 0414 1004 0934 1614 2234 3134 4594 6154 8054 812
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Nedersettings in Luxemburg (land)