Die steppe-arend is 'n arendspesie wat in Asië broei, en buite die broeityd suidwaarts na dele van Asië, die Midde-Ooste en Afrika migreer.
Ander name Engels: Steppe eagle Wetenskaplike naam: Aquila nipalensis
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Roofvoëls