duimnael|links|Gryskopvisvanger in Akagera Nasionale Park, Rwanda. duimnael|links|Gryskopvisvanger in Murchison-valle Nasionale Park, Uganda Die gryskopvisvanger is 'n Suid-Afrikaanse standvoël.
Identifikasie Lengte 20 cm. Die grys kop en kastaiingbruin buik is diagnosties. Die voëltjie word onderskei van die bruinkopvisvanger deur die afwesigheid van strepe op die kop en sye. Die soortgelyke manglietvisvanger het 'n swaarder rooi snawel en is sonder die bruin buik.
Habitat Gemengde doringveld en miombo-boswêreld.
Verspreiding links|200px|duimnael|'n Skets van 'n gryskopvisvangermannetjie deur Claude Gibney Finch-Davies, tans in die Transvaal Museum. duimnael|Eiers van Halcyon leucocephala
Nie-algemene somerbesoeker aan die noordelike dele van die streek.
Geluid 'n Harde 'tjeeoo tjeeoo weetjo-trrrrr'.
Ander name Engelse naam: Grey-headed kingfisher of Greyhooded kingfisher Wetenskaplike naam: Halcyon leucocephala
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bronnelys Sinclair, Ian: Veldgids tot die Voëls van Suider-Afrika. 2de uitgawe. Struik Uitgewers.
Kategorie:Visvangers Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin