duimnael|links|'n Bruinarend in sy natuurlike omgewing in Blouberg, Limpopo.Foto: Leonie Kellermann Die bruinarend (Hieraaetus wahlbergi) is 'n arend en algemene somerstandvoël. In Engels staan die voël bekend as die Wahlberg's Eagle, 'n vernoeming van die Sweedse natuurkundige Johan August Wahlberg. Die arend was voorheen geklassifiseer as Aquila wahlbergi.
Identifikasie Die voël is 55 tot 60 cm lank en weeg 900 tot 1500 g. Dit het 'n vlerkspan van 1,4 m.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bronne Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. Newman se Voëls van Suider-Afrika, Struik Nature, Gedenkuitgawe 2010,
Kategorie:Roofvoëls