Die Kaapse kliplyster (Monticola rupestris) is 'n kliplyster en endemiese standvoël in Suid-Afrika. Die voël is groter as ander kliplysters. In Engels staan die voël bekend as die Cape rock-thrush. duimnael|links|Die wyfie van die Kaapse kliplyster in KwaZulu-Natal
Identifikasie Die voël is 20 tot 22 cm lank en weeg 50 tot 65 gram.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Kategorie:Lysters