Die oranjevlerkmelba (Pytilia afra) is 'n algemene spesie pragvink (Estrildidae) wat in Afrika voorkom.
Ander name Afrikaans: Geelrugsysie Afrikaans: Geelrugmelba Engelse naam: Orange-winged (Goldenbacked) Pytelia Wetenskaplike naam: Pytilia afra
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Kategorie:Melbas