Die geelborswillie (Chlorocichla flaviventris) is 'n algemene standvoël wat leef in kus- en rivierwoude, digte boomveld en ruigtes, asook tuine en mangliete. Hulle kom in groepe van 2 tot 6 voëls voor.

Ander name Engelse naam: (African) Yellow-bellied Greenbul (Bulbul)

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Kategorie:Tiptolle