Chloor-36 (chemiese notasie Cl) is 'n radioaktiewe isotoop van chloor.

Chloor-36 is 'n kosmogene isotoop wat ontstaan wanneer rotse deur kosmiese straling gebombardeer word. Daar is drie prosesse wat hiertoe bydra: aktivering van Cl deur termiese neutrone. Die spoed van die neutronvangs is (3,07 ± 0,24) x 105 neutrone per kg rots per jaar splinterreaksies van K (spoed (4,16 ± 0,31) x 1 000 Cl atome per jaar per mol K) en Ca (spoed (3,05 ± 0,21) x 1 000 Cl atome per jaar per mol K) vangs van stadige negatiewe muons deur Ca

Die totale produksie hang af van die hoogte bo seevlaken die breedtegraad van die plek.

Chloor-36 kan gebruik word vir radiodatering in die laat pleistoseen, en die resultate vergelyk goed met ander dateringsmetodes.Cosmogenic chlorine-36 production rates in terrestrial rocks Earth and Planetary Science Letters, Volume 105, Issue 1-3, p. 94-109 1991

Verwysings

Kategorie:Isotope van chloor