Argon-40 (chemiese notasie Ar) is 'n stabiele isotoop van argon, 'n edelgas.
Hierdie isotoop maak ongeveer 99,6% van alle argon in die atmosfeer uit. Dit ontstaan uit die verval van K en het uit die gesmelte gesteentes van die vroeë aarde ontsnap. Dit kan nie maklik uit vastestowwe ontsnap nie en vorm die basis van die K/Ar-dateringsmetode.Potassium Argon Dating, Springer Science & Business Media, 2012, ,
Verwysings
Kategorie:Isotope van argon