duimnael|links|Een van PUTCO se busse PUTCO (die Public Utility Transport Company) verskaf busvervoer in Gauteng, Limpopo en dele van Mpumalanga. Die firma is gestig op 1 Junie 1945 met as doel die vervoer van swart pendelaars tussen die townships en hul werkplekke in en rondom Johannesburg.
Eksterne skakels Amptelike webwerf
Kategorie:Suid-Afrikaanse maatskappye Kategorie:Vervoer in Suid-Afrika