Bobby & Karlien – In Jou Skoene is 'n realiteitsreeks wat van 11 Januarie 2017 af op VIA (kanaal 147 op DStv) uitgesaai is. Die bekende broer en suster Bobby en Karlien van Jaarsveld laat hul luukse lewe agter om 48 uur in iemand wie se wêreld hemelsbreed van hulle s’n verskil, te bestee.
Die reeks se première was op Woensdag 11 Januarie 2017 om 20h30.
Die tweede seisoen saai uit vanaf 8 Mei 2019 - 31 Julie 2019.
Reekse
Episodes
Reeks 1 (2017)
Kategorie:Televisiereekse