Swawel-35 (chemiese notasie S) is 'n radioaktiewe isotoop van swawel.

Spoorder Swawel-35 wat 'n halfleeftyd van 87 dae besit is die enigste isotoop wat as (bio)chemiese spoorder geskik is. Die ander radioisotope het halfleeftye wat baie kort is (S: 3,2 s, S: 5.04 min).

Daar is 'n paar maniere om S te vervaardig. Die beste is Cl(n,p)S wat dikwels uitgevoer word deur of aan termiese neutrone bloot te stel. Daar word ook P gevorm deur Cl(n,α)P maar dit kan chemies verwyder word.Radioactive Tracers in Biology: An Introduction to Tracer Methodology Elsevier, 2016, ,

Verwysings

Kategorie:Isotope van swawel