Swawel-32 (chemiese notasie S) is 'n stabiele isotoop van swawel.

Nukleosintese Swawel-32 is die isotoop wat die volopste voorkom en die rede daarvoor dat is dit volop gevorm word gedurende die suurstofverbrandingsfase van 'n supernova-ontploffing.NASA Hierdie proses word ook die alfaproses genoem. Die isotoop word saam met Ca, Ar, Cr, Fe en Ni as een van die alfa-kerne beskou.Nucleosynthetic Isotope Variations of Siderophile and Chalcophile Elements in the Solar System Reviews in Minralogy and Geochemistry (2016) 81(1): 107-160

KMR Vanweë sy kernspin van I=0 is hierdie isotoop nie vir kernmagnetiese resonansie geskik nie.

Verwysings

Kategorie:Isotope van swawel