Nikkel-58 (Chemiese notasie: Ni) is 'n (kwasi)-stabiele isotoop van nikkel. Dit is die volopste isotoop.

Fraksionering Navorsing wat stabiele nikkelisotoopverhoudings aanwend om inligting te verkry is in 2018 nog volop in ontwikkeling, hoewel Vyllinniskii et al. in 2009 gewys het dat in gesteentes min wisseling optree, terwyl metanogene organismes 'n voorkeur vir die ligte isotope het. Metanogenese is dalk in die Argeïkum ontstaan en nikkelisotope kan hieroor dalk inligting verskaf.[ PNAS July 7, 2009 106 (27) 10944-10948]

Daar is geen aanwysings dat fraksionering tydens die smelt en differensiëring van die Aarde plaasgevind het nie, maar daar is verskille tot omtrent 1,5‰ tussen magmatiese gesteentes en die FeMn-kors, skalie en sulfiede. Die beteken dat daar ook anorganiese prosesse aan die fraksionering bygedra het.Nickel isotopes as a new geochemical tracer American Geophysical Union, Fall Meeting 2010, abstract id. V51B-2195

Verwysings

Kategorie:Isotope van nikkel