Lauren Cherie Southern (gebore 16 Junie 1995) is 'n Kanadese verregse politieke aktivis en internetpersoonlikheid. In 2015 het Southern as 'n kandidaat vir die Libertarian Party in die Kanadese federale verkiesing gestaan. Sy het tot Maart 2017 vir The Rebel Media gewerk. Daarbenewens het sy vir Spiked, die International Business Times en The Libertarian Republic geskryf. Southern bly onafhanklik werk en publiseer video's op YouTube.
Eksterne skakels
Farmlands (2018)
Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Kanadese Kategorie:Lewende mense