Eidsvollfjellet is 'n berg in Haakon VII Land op Spitsbergen, Svalbard. Die berg het 'n hoogte van 1 449 m bo seevlak en is geleë tussen Vonbreen en Isachsenfonna, noord van Snøfjella. Eidsvollfjellet is die hoogste berg in Haakon VII Land.

Verwysings

Kategorie:Geografie van Svalbard Kategorie:Berge van Europa