Nikkel-61 (Chemiese notasie: Ni) is 'n stabiele isotoop van nikkel.

KMR Hierdie isotoop is die enigste nikkelisotoop wat KMR-aktief is, maar dit besit 'n kwadrupool wat die seine baie breed maak en die gevoeligheid is klein. Verder bevat die meeste nikkelverbindings die paramagnetiese -ioon wat kernmagnetiese resonansie verhoed, hoewel daar ook diamagnetiese verbindings bestaan. Daar is bloot 'n paar studies wat vastestof-KMR op nikkel-61 uitgevoer het. In 2017 is dit nog taamlik in ontwikkeling. Die standaardmateriaal is maar dit is uiters toksies.Structural and Crystallographic Information from 61Ni Solid-State NMR Spectroscopy: Diamagnetic Nickel Compounds Verwysings

Kategorie:Isotope van nikkel