Magnesium-24 (chemiese notasie: Mg) is 'n stabiele isotoop van magnesium. Dit is die volopste isotoop.

Vorming

Hierdie nuklied is wat sy nukleosintese betref 'n primêre kern. Die kern is uit 6 alfadeeltjies opgebou. Dit word volop gevorm in die laaste duisend jaar van 'n massiewe ster se lewe wanneer die temperatuur 'n miljard Kelvin benader en koolstofverbranding plaasvind volgens:The physics hypertextbook

C → Ne , Mg

asook in die laaste tien jaar tydens die neonverbranding by 'n temperatuur bokant anderhalf miljard Kelvin volgens:

Ne → O, Mg

Verwysings

Kategorie:Isotope van magnesium